Muis - singel

(Ref: muis-singel)
Prys op aanvraag
Slaapkamers
3
Badkamers
1
Kenmerke
Motorafdak, Parkering
Kontak
Cobus 071 588 8090 of Anke 071 226 3387

Eksklusiewe Mandaat Huis Muis Eiendomme

Prys op Aanvraag

Prag Eiendom Te koop

3 x slaapkamer huis met ‘n een slaapkamer woonstel

Hierdie eiendom Het ‘n groot oopplan leefarea en kombuis. Die leefarea het ‘n koolstoof in vir daardie koue wintersdae.

Daar is drie slaapkamers en twee badkamers waarvan die Hoofslaapkamer en suite is.

Die woonstel beskik ook oor ‘n ooplan leefarea en kombuis. Eenslaapkamer wat ook en suite is.

Drie motorhuise en 3 afdakke

Die woonstel is aangrensend aan die hoofhuis, so die huis kan maklik ook omskep word in ‘n groter familie huis of die woonstel kan gebruik word vir kantoor.

Daar is reeds 2 gas geysers in en voorafbetaalde krag meters – een vir hoofhuis en een vir die woonstel.

Kleinfontein Afrikaner Kultuurdorp is ‘n aandeleblok skema en kopers ontvang aandele in die maatskappy

Voornemende kopers onderhewig aan verkryging van verblyfreg.

Huis Muis Eiendomme spesialiseer in verkope en verhurings van eiendom

Ons kan ook assisteer met enige vrae oor eiendomme en finansiering

Volg die Muis na jou Nuwe Huis

 

Navraag oor hierdie eiendom

Vul die vorm in en ons sal so gou as moontlik kontak maak!