Patrys 51
(Ref: patrys-51)
- Slaapkamers
- 2
- Badkamers
- 2
- Kenmerke
- Motorafdak
- Kontak
- Dannie - 012-345-6789
Hierdie Luukse woning met sy moderne afwerking bied die volgende:
- 2 x Slaapkamers,
- 2 x badkamers,
- oopplan leefarea.
- kombuis is toegerus met ‘n gasstoof en elektriese oond en lieflike hoek kas.
- Dubbelmotorhuis met Elektriese Motorhuisdeure.
- Songeiser.

Navraag oor hierdie eiendom
Vul die vorm in en ons sal so gou as moontlik kontak maak!