Wildpark spogwoning

(Ref: wildpark-spogwoning)
R 2 400 000
Slaapkamers
4
Badkamers
3
Kenmerke
Braai Area, Motorafdak, Tuin
Kontak
Deidre 062 754 9892

🏑 Huis te Koop – R 2 400 000.00
Kleinfontein (Wildpark)
Hierdie ruim en goed toegeruste woning bied die perfekte balans tussen gemak, leefruimte en buitelug-genot in die rustige en veilige omgewing van Kleinfontein.✨ Eienskappe van die woning:
πŸ›οΈ 4 Slaapkamers
πŸ› 3 Badkamers
🍽️ Ruim kombuis
πŸ›‹οΈ Groot leefarea
🌿 Buite stoep met afdak
πŸ”₯ Boma / vuurput – ideaal vir kuier en onthaal
πŸ‹οΈ Loft-kamer – perfek vir ’n gimnasium, kantoor of ekstra leefruimte
πŸš— Dubbel motorhuis
🚘 Addisionele afdak / carportπŸ”‘ Belangrike Addisionele Inligting:
* GeleΓ« binne ’n privaat Afrikaner gemeenskap met beheerde toegang en sekuriteit.
* Die eiendom funksioneer binne ’n aandeleblok-skema.
* Verblyfsreg moet deur die Kleinfontein Aandeleblok goedgekeur word.
* Voornemende kopers moet aansoek doen vir verblyfsreg as deel van die koopproses.
* Rustige plaas-atmosfeer met sterk. gemeenskapswaardes en veilige leefstyl.🌳 Ideaal vir ’n gesin wat veiligheid, privaatheid en rustige buitelewe waardeer.

πŸ“ž Vir meer inligting of om ’n besigtiging te reΓ«l, kontak:
Deidre 062 754 9892

Navraag oor hierdie eiendom

Vul die vorm in en ons sal so gou as moontlik kontak maak!