Kleinfontein
  • Tuis
    • Gebruikers Area
    • Wat is Ons
    • Word Deel
      • Verblyfreg
      • Akte van Oprigting
      • Interne reels
      • Kaart van Kleinfontein
      • Heffings en kostes
      • Word 'n Vriend van Kleinfontein
      • Kleinfontein Afriforum tak
    • Sluit nou aan
    • Maak 'n Donasie
    • Aftree-Oorde
      • Kareepark
      • Sorgsentrum
      • Wag-'n-bietjie
    • Woongebiede
      • Nedersetting
      • Wildpark
      • Houthuispark
      • Hoewes
      • Dagbreek
    • Eiendomme te Koop of te huur
    • Huur of Koop Waglys
    • Nuus vir die Kleinfonteiner
    • Kleinfontein Gemeenskapsnuus
    • Kleinfontein Sosiale Media
    • Tshwane en Formalisering
    • Media verklarings
    • Die Voerkraal
    • Bankwese
    • Die Minimark
    • Kontrakteurs
    • Solidariteit Helpende hand Tak
    • Smitmed Apteek
    • Die Fijnmark
  • Ons Leef
    • Sport
      • Swem
      • Tennis
      • Rugby
      • Krieket
      • Netbal
      • Jukskei
  • Kontak Ons
Skakel in

Nuus

Vakante pos Siviele Eenheidsbestuurder

logo

Vakante pos : Siviele Eenheidsbestuurder  


Aansoeke word ingewag vir die pos van Siviele Eenheidsbestuurder in die Ingenieursbestuur en Dienste departement.

Aansoeker moet die Visie en Missie van Kleinfontein Aandeleblok (Eiendoms) Beperkonderskryf.

Indien in Kleinfontein woonagtig, geldige verblyfreg besit, indien buite Kleinfontein,woonagtig in besit wees van geldige werkreg.

Aansoeke per e-pos This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. - Sluitingsdatum 31 Mei 2024

Klik HIER vir die posbeskrywing en vereistes. 



Read more: Vakante pos Siviele Eenheidsbestuurder

Geloftedag 2023

Geloftedag 2023

Die Gelofte Blyspel

Kom geniet 'n vertoning van die Gelofte Blyspel  vertoon in hoe resolusie op 'n GROOTSKERM in die saal.

Die gelofte 16 desember

Kom kuier saam

Langarm kuier 17 desember

VanRiebeeck

riebeeck

Kom herdenk die van Riebeeck Gelofte op 6 April 2022 om 09:00 te die gemeenskapsaal.

Ons as kultuur gemeenskap kom op 6 April bymekaar om terug te dink aan dit wat vandag 370 jaar gelede gebeur het toe
Jan van Riebeeck en sy geselskap op 6 April 1652 in Tafelbaai anker gegooi het. Ons kom ook bymekaar om aan
ons God die eer te gee wat Hom toekom in terme van ons as volk se eerste Gelofte wat aan Hom gedoen is.
Verversings, koffie en tee word na die tyd aangebied.

Kom geniet die oggend saam met u Volksgenote en betuig Eer aan Vader Almagtig.
Vir navrae skakel gerus vir Michael Lombard by: 0620462989.

  1. Verblyfreg aansoeke
  2. Noodhulp opleiding
  3. Kleinfontein neem deel aan STOP Plaasmoorde veldtog
  4. Stop Plaasmoorde

Page 5 of 7

  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7

Opkomende Gebeure

No events

Ons Missie

Om die eiendom in sy besit in 'n leefruimte vir vryheidsliewende lede van die Boere-Afrikanervolk te ontwikkel, waar hulle alle fasette van hulle eiesoortige volksbestaan, waarvan hulle Christelike geloof, taal en kultuur die belangrikste is, vrylik, onbedreig en onverhinderd kan uitleef in 'n plaaslike welvarende ekonomie wat op volkseie arbeid gevestig is.